Transkripsie

終了済み 投稿 4年前 着払い
終了済み

Way With Words is tans op soek na Afrikaans-moedertaalsprekers om gesprekopnames verbatim te transkribeer in ’n tydgekodeerde formaat. Jy sal ’n stabiele en betroubare internetverbinding benodig asook ’n goeie oor, die vermoë om instruksies te volg en ruim beskikbaarheid.

Die tarief is R8.50 per oudiominuut, dus R510 vir ’n opname van 60 minute, en honderde ure se werk beskikbaar oor die volgende twee maande. As jy belangstel, kontak ons via projek@[login to view URL] met “Transkripsie” in die onderwerp. ’n Kort assessering moet afgelê word om vir hierdie geleentheid oorweeg te word.

翻訳 データ入力 テープ起こし ワード アフリカーンス語翻訳家

プロジェクトID: #20724714

プロジェクトについて

9個の提案 リモートプロジェクト アクティブ 4年前

9 人のフリーランサーが、平均$42/時間で、この仕事に入札しています。

johnplayer271218

We offer fast, accurate and confidential transcription for audio, video, plain text and subtitles across 36 languages, add-ons including faster turnaround time, multilingual audio, timestamps and additional file types.

$60 USD / 時間
(127件のレビュー)
6.3
eduardjoubert

I am an Afrikaans speaking individual and I believe that I would add value to the transcription of the above-mentioned work on offer.

$37 USD / 時間
(0件のレビュー)
0.0
vinodsingh3399

I have already done such a job. And I can transcribe it and deliver it in the given time.

$41 USD / 時間
(0件のレビュー)
0.0
Ericafinance

Goeie dag my moedertaal is Afrikaans en is tans woonagtig in Suid-Afrika. Ek gebruik Express Scribe program en tik 65 wpm. Ek het ook 'n vinnige fibre internet lyn. Baie dankie vir die geleentheid

$37 USD / 時間
(0件のレビュー)
0.0
Rosedt

My moedertaal is Afrikaans. Ek sal die werk kan voltooi. Relevant Skills and Experience Kan Afrikaans praat, lees en skryf.

$41 USD / 時間
(0件のレビュー)
0.0